NEW
970.80Ha Farm For Sale in Douglas
R4,995,000
Monthly Bond Repayment R51,557.81
Calculated over 20 years at 11.0% with no deposit.
Web Ref
RL180743
Livestock and Game Farm for Sale near Douglas in the Northern Cape – 970.8 ha
Properties like this don’t come on the market often – don’t miss out! The farm is fully enclosed with a 2.4 m game fence, making it ideal for development as a hunting/game farm.
The variety of vegetation types allows for cattle, sheep, and goat farming, as well as game. The farm is divided into 6 camps for easy management. There is ample water supplied by four boreholes:
Solar pump
Submersible pump
Windmill
Windmill without a head
Infrastructure includes:
Main house: 3 bedrooms, 2 bathrooms, separate scullery, open-plan kitchen and living area, with water cooling.
Storage shed: Enclosed 10 x 24 m building.
Worker housing: 2 neat units with water and electricity – suitable for two families.
Electric fence: Around the buildings for extra security.
Back up battery and inverter (5 Kva)
Livestock and game on the farm:
Approximately 30 kudu
15 impalas
Around 20 springbok
this price is excluding VAT
This is the perfect farm to develop into a game farm with accommodation or to enjoy peaceful livestock farming.
Veeplaas te koop naby Douglas in die Noord-Kaap – 970.8 ha
Eiendomme soos hierdie kom selde op die mark – moenie dié een misloop nie! Die plaas is volledig omhein met 'n 2.4 m hoë wildheining, wat dit ideaal maak vir ontwikkeling as 'n jagplaas.
Die verskeidenheid veldtipes maak dit moontlik om met beeste, skape en bokke te boer, asook met wild. Die plaas is in 6 kampe verdeel, wat bestuur vergemaklik. Daar is volop water, voorsien deur vier boorgate:
Sonpomp (solar)
Dompelpomp (submersible)
Windpomp
Windpomp sonder kop
Infrastruktuur sluit in:
Woonhuis: 3.5 slaapkamers, 2 badkamers, aparte opwas kamer, oopplan kombuis en leefarea, met waterverkoeling.
Stoor: 10 x 24 m toegeboude stoor.
Werkershuise: 2 netjiese eenhede met water en elektrisiteit – geskik vir twee families.
Elektriese heining: Om die geboue vir ekstra veiligheid.
Die plaas is toegerus met 'n rugsteunbattery en kragomsetter vir kragonderbrekings.
Vee en wild op die plaas:
Ongeveer 30 koedoes
15 rooibokke
Ongeveer 20 springbokke
Hierdie prys is sonder BTW
Hierdie is die ideale plaas vir ontwikkeling as 'n wildsplaas met akkommodasie, of om rustig met vee te boer.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
No
Pool
No
Sizes
Land Size
970.80Ha